Hi ek beplan om deur die pas te ry oor twee weke se tyd, het die pas enige skade van die onlangs reen gekry.
Ek gaan 'n pillion he.
Enige inligting is welkom ek beplan om van die Uniondale kant na Knysna te ry.
Dankie en Groete
Ek gaan 'n pillion he.
Enige inligting is welkom ek beplan om van die Uniondale kant na Knysna te ry.
Dankie en Groete