Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Doringboom

    SA Bike Festival by Kyalami komende naweek

    Wat sê die experts? Sal 'n man gaan of sal 'n man nie gaan nie? :-\ https://www.southafricabikefestival.com/
  2. Doringboom

    2015 Toy Run: Kolonnade Retail Park, Pretoria

    Sommer 'n paar kiekies van vanoggend se vertrek :ricky: Dit is altyd 'n interessante belewenis vir enige toeskouer 8)
  3. Doringboom

    Reg vir die koue met Oxford Hot Grips

    Ek het so 'n tydjie gelede vir my Strompie hierdie Touring Hot Grips van Oxford opgesit. Man, hulle werk lekker! So op half-revs brand hulle al my handpalms. Ek reken op vol-revs kan mens seker 'n padkossie langs die pad opwarm :biggrin: Ek was nogal beïndruk met die volledigheid van die inhoud...
  4. Doringboom

    Twee Gautengers toer af na die Suide

    Goeiedag almal, Hierdie is my eerste Ride Report in ongeveer 6 jaar. Ek hoop nie ek stel teleur nie :biggrin: Ek wil nie baie praat nie - hier is baie kiekies om te kyk. Die kiekies is niks dramaties nie - geen stunt riding, grondkoop of sulke dinge nie. Geniet net saam met my 'n klompie mooi...
  5. Doringboom

    Padtoestande tussen Ladismith en Laingsburg

    Kan die grondpad gode van die Suide asb ‘n bietjie van julle uitgebreide kennis met my deel: Wat is die toestand van daai stukkie grondpad in die groen sirkel (39km lank volgens my padkaart)? Sal my softy V-Strom met die baie plastics hom kan loop (stadig en versigtig)? Ek vra maar, want die...
  6. Doringboom

    Spietkop koggelaars ...

    Wet en orde is nou moertoe op Kalifornië se snelweë >:D Waar is die manne van "CHiPs" tog ??? Kyk hoe wheelie'ende en meerkattende padvarke 'n agent van die gereg treiter :eek7: https://news.sky.com/video/1359153/bikers-taunt-cop-during-wheelies Intussen is dit hierheen geskuif...
  7. Doringboom

    Stand aside Ewan & Charley, here comes David Beckham & friends

    Just when we thought the dust has settled, some new show boys make their debut :biggrin: https://www.telegraph.co.uk/finance/newsbysector/industry/10979194/The-Great-British-motorcycle-comeback.html Photo below caption: "Derek White, David Beckham and Anthony Mandler during their rainforest...
  8. Doringboom

    Nuwe 2014 V-Strom bestel - hoe lank wag 'n man?

    Middag mense, Ek begeef my in die Suzuki kamp :salut: Ek het die afgelope Vrydag my deposito betaal by my plaaslike Suzuki handelaar vir een van die nuwe 2014 1000 V-Stroms - die "fully kitted, adventure" weergawe. Ek het 'n witte gekies. Die wittes is glo die vinniges :laughing6: Weet iemand...
  9. Doringboom

    Te koop: 2006 Triumph Tiger 955i (Nuwe eienaar BAIE tevrede!)

    Goeiedag. Dankie vir die kommentare sedert my eerste pos hier, asook vir die twee e-posse met belangstelling. So tussen alles deur (die stilswyes ook) kry mens tog ‘n pointer of twee. My Tiger is steeds te koop - en steeds mooi skoon en blink gepolitoer. My prys: R42 000 (twee-en-veertig...
  10. Doringboom

    Some Harley riders go ALL the way!

    Some extract from Sky News on the www: "A man who travelled America on the back of a motorbike has been buried astride his beloved 1967 Harley-Davidson. Bill Standley, 82, was lowered into the ground inside a clear glass box in full biking gear and sitting on his prized possession. ...
  11. Doringboom

    'n Oomblik van stilte ....

    .... vir almal in verre lande wat in hierdie tyd hulself onder moeilike omstandighede op die pad bevind. Mooi ry manne ;)
  12. Doringboom

    Hoekom dan so min 2-wielers in die swaar verkeer?

    Ek praat maar min, maar ek wil tog vandag ‘n paar woorde uiter: Vanoggend ry (“lane split”) ek met my skoeter vir kilometers deur opgedamde, stilstaande verkeer hier in Pretoria oppad werk toe. Die rede vir die opdamming: ‘n dooie verkeerslig in Arcadia. Terwyl ek so ry, wonder ek: Hoekom sien...
  13. Doringboom

    Topic deleted

    Contents deleted.
  14. Doringboom

    The look of an executive DS biker ...

    Stylvol, gesofistikeerd, gedetermineerd en gefokus :mwink: As 'n man kán, dan mág jy maar :bootyshake:
  15. Doringboom

    Stupid vrae ....

    .... kry geen reaksie nie >:D (Fok!)
  16. Doringboom

    A bike friendly traffic regulating measure

    While we are again having hot debates here on the Forum about lane splitting, riding in the emergency lane, filtering through stationary traffic and all sorts of other “contact zone” scenarios between cars and bikes, I would like to share this observation with you: I was in Barcelona in April...
  17. Doringboom

    Padtoestand advies: Pretoria - Upington

    ..... my vraag het ge "time out".
  18. Doringboom

    Tweewielers is koning in Barcelona - my beskeie indrukke

    Hola :biggrin: Ek het pas teruggekeer van 'n 15-dag lange rondboemel en leeglê in Barcelona :glasses1: Barcelona is glo, naas Rome, die Europese stad met die hoogste persentasie scooter- en motorfietsryers onder die inwonertal (aldus die toergids op 'n halfdag toer waarop ek was). Ek was...
  19. Doringboom

    Pasella BMW stewels vir 'n Willehond

    Goeiedag, Hierdie paar nr 10 BMW stewels het ek onlangs by ‘n kollega van my persent gekry. Hy het besluit om motorfietsry vaarwel toe te roep na ‘n laaste neerslaan met sy GS en die daaropvolgende afskryf van die fiets. Die stewels is in ‘n uitstekende toestand en moes seker ‘n hele paar rand...
  20. Doringboom

    Prices: OEM parts versus other workable options

    [OEM parts = Original Equipment Manufacturer parts = (in my case) the dealership parts coming in the box / wrapping saying "Genuine Triumph Part" on the outside] Eish! Earlier this week I had my Tiger's stator rewired / rewinded and a new regulator-rectifier (a Honda one :D) installed after the...
Top