Asb. Help Tkc 80 of Heidenau

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ED

Pack Dog
Joined
Jul 29, 2009
Messages
66
Reaction score
0
Location
Wellington
Bike
KTM 990 Adventure
Goeie dag almal, dit is daai tyd vir my om weer die sakke om te dop vir n nuwe agter tyre. Weet nie watter kant toe nie Tkc of Heidies ??? Ek gaan so oor 2 maande kleinzee toe kuslang, maar is bekomerd oor die Heidies in die sand. Ek probeer ook so 1 keer n maand atlantis te ry! Ander kant is die Tkc ook so duur, 2 keer die prys van die Heideis ??? ??? ???
 
Top