Prieska - Koegas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sommer Ek

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2008
Messages
291
Reaction score
12
Bike
BMW R1200GS
Ek beplan om die naweek die pad tussen Prieska en Koegas te doen. Is daar dalk iemand wat kan help met inligting oor die toestand, ek weet dit is beslis nie die maklikste pad nie maar dalk het iemand dit baie onlangs gery.

Ek hoop nie die pad is per ongeluk geskraap nie.
 
Top