Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Trip om Lesotho 90% gravel.

    Nuus uit die Oos-Vrystaat Die vriendelike varkboer, oudstaatsbokser en profesionele motorfietsryer,TULIE ,bied ‘n toer van drie dae om Lesotho aan. Die beplanning is soos volg: Vertrek Vrydagoggend om 8h30 vanaf  TULIE’S ADVENTURES hoofkwartier (varkplaas) Roete gaan deur Geluksburg en...
  2. T

    Ladies - Wie gaan saam??

    Die naweek van 5,6 en 7 Maart,  in Clocolan, word daar saam met die Antieke Trekker skou 'n lekker naweek beplan vir motorfiets ryers. Daar gaan demonstrasies wees asook outrides.(En ek dink daar gaan ,n kurses wees deur Jan Staal)  Daar is 'n spesiale outride vir vrouens ook, so kom nou almal...
  3. T

    Wie ry saam met die Varkboer?

    As jy  die kosmos voor die groot koue in die Oos-Vrystaat wil kom beleef, moet jy die varkboer dadelik bel. Tulies Adventure Bike Trips het ‘n trip aan die naweek van die 3de ,4de en5de April. Ons ry vanaf die plaas na Clarens met grondpaaie. Carene vat die minder avontuurlistiges en vrouens met...
  4. T

    Varkboer op pad na Kalahari

    Ek is genooi vir 'n trip na Tosca, Bray en omgewing deur 'n paar KTM manne. Die doel is om my sand ry, spoed en Rumdrink vaardigheid op te knap. As gevolg hiervan het Tuli's Adenture Bike Trips 'n af naweek. Moet nou asseblief nie my vrou kom lastig val nie. >:D  Sy kan in elkgeval nie met haar...
  5. T

    Trip for Gauteng people, English speaking people and other foreign people!!

    Weekend trip for Gauteng people English people any other foreign people. Hi , it is your friendly pigfarmer (Tulie), again.Due to the lack of any English people or any bikers from Gauteng  responding on my trip from 6-9 March,I would do it in English. You okes must be patient, I type a little...
  6. T

    Eastern Freestate Ride Begins and Ends in Disaster

    Reen  is die groot sondebok vir die probleme en moontlike bankrotskap van Tulies adventure bike trips. Ons het 52 km in n uur  en veertig minute gery. Ons kon kon 3 fotos neem ,waarna Die kamera te nat was om verder te neem, en toe die groot terugslag: Tulies adventures Se hoofbraaier(die spil...
  7. T

    Eastern freestate ride 6,7,8 March 2009

    Beplanning van naweek Kom vrydagaand aan op die varkboer (Tulie) se plaas. Die varkboer se vrou (Carene) sal vir julle braai terwyl die varkboer julle sal bederf met allerhande lekker drankies uit sy volledig toegeruste kroeg. Baie romantiese slaapfasaliteite is beskikbaar,of jy kan op die...
  8. T

    Tulie se Hallooo

    Hi my naam is Tulie en ek is van Warden in die Vrystaat,Ek het nou Tulie"s Adventure biketrips begin.Julle kan op my advertensie kyk en ek hoop om baie WD te ontmoet en op my toere te vat  ;) Ek het 'n R12ooGS ADV en my vrou het 'n F650GS ons ry al vir 3 jaar en het SA al amper deur getoer...
Top