Weet nie of dit die regte plek is om te post nie, dis die naaste thread aan R1200C.
Ek het 'n vol acro zorst op my GSA, wat glad nie sleg klink nie. My pa het onlangs sy HD softtail vir 'n R1200C, (die cruiser) ingeruil. Ry heerlik, klink egter soos 'n delivery bike! Weet iemand waar ek 'n...