Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    VSA te bike

    Ek wil graag die VSA op 'n motorfiets gaan toer? Hoe gemaak, en hoe kry ek die fiets daar?
  2. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    So jul almal gesien het, is my fiets verkoop, of ek glo nog so. Dis 'n ene Daniel Marais van JHB, het deposito inbetaal, en het gister gereel dat hy in Polokwane werk, en sou tussen 2 tot 3 by my gewees het om die uitstaande geld te brin en dan die fiets te laai, en hy daag glad nie op nie. Sit...
  3. E

    Africa twin 1000cc

    The Honda XRV 750, better known as the Africa Twin, is a legendary model of the Japanese manufacturer, appreciated as being one of the most robust and reliable motorcycles ever produced by Honda. While several rumors from last year announced the fact that Honda will most likely produce a...
  4. E

    The dark side (I wanna join) BMW SOLD!!!

    Soos julle almal weet is my GS te koop, so, ek kyk biki rond na 'n ander fiets, en moet se, die KTM's maak my LUS!!! Ek kyk so biki na die 950Adv. wats die verskil tussen die een met die blastic bike mudguard en die en die ander een met die laer mudguard? Vertel my meer oor die KTMs asb!!! en...
  5. E

    New Aprillia WOW

  6. E

    Selling BMW for ?????

    Ek nou maar besluit om die Bmer te laat gaan vir 'n ????? https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=51058.0 Wil die BM vir 60k laat gaan. Kyk na die link en se of die prys reg is?
  7. E

    F650GS '07 Extra's added

    New Anekee 2 Bar risers Touring Screen 23983km Last service 20000km 07 model ABS Heated Grips 37l Alu Panniers Oxford tail/tankbag Showroom cond R 60000.00 R55000.00 Extra - 2 x Vega vtune helmets with Scala Rider Q2 teamset Uploaded with ImageShack.us Uploaded with ImageShack.us...
  8. E

    Who was this?

    Vydag middag ongeveer 5nm by Spar in Graskop met die Paradise rally was daar 'n DL1000 Silver met 'n WD Sticker en saam hom was 'n stunning 1200GSa met 'n shitload ekstras op. Wie sal die 2 manne wees?
  9. E

    Continental TKC 80?

    Ek het 'n paar reviews gelees oor die band, en lyk nie te akkies nie, wats julle opienie? Ek sal graag 'n combo wil aanskaf, maar Continental bring die bande nie meer in nie, en nou iemand an JHB, of so se hulle. Kan enige iemand my help?
  10. E

    Paradise!

    Ek sien daars baie wat Limpopo Bash toe gaan, nou, wie gaan paradise toe? Ek en Bones vertrek more oggend 8uur vana LTT, so watse van julle honne gaan ons dalk langs die pad sien?
  11. E

    PLS HELP (Photoshop) BMW

    Ekt al 'n paar van julle manne hier gesien wat weet hoe werk photoshop. Ek het die program maar sukkel my ass af. Ek wil my '07 650gs van kleur verander, maar iets soos 2tone of 3 kleure. Enige voorstelle, en photochoped pigs? Kom ons maak so, kom ons maak dit 'n kompetiesie, Ek sit eerder 'n...
  12. E

    Paradise Rally!!

    Wie van julle gaan? Dit sal die eerste keer wees wat ek na 'n rally toe gaan. Ons is 'n hele klomp wat van LTT af gaan. Nou my vraag is? Wat om te verwag by 'n rally, nou jou biker buddys sal jou net die mooi vertel sodat jy moet saam gaan, maar nou wil ek weet wat is eintlik die negatiewe van...
  13. E

    BMW verhoog

    Ek het nou biki gesit en peel met 'n gedagte, en wil jul ouens en dames vra? My 650 is biki laag vir my, die kniee kapkap langs die ore, en gedink ek wil die "shock onder losmaak en 'n tipe extention in sit? Kan dit werk? Is daar nadele rondom die verandering?
  14. E

    The height of your seat?

    Ek is 1,83m lank wat 6ft is. 'n Kennis van my het nou vir hom die 650 X-Country gekoop en die sitplek hoogte is meer as my 650GS. Is daar 'n manier hoe ek my fiets kan hoer stel?
  15. E

    Help, rate technical terrain

    Ek het nou al 'n paar tydskrifte gelees, en in die trip reports praat die skrywers van "slow dirt" , "technical" en so aan, maar selde fotos. Die roetes wil ek ook gaan doen, maar wil nie daar aankom en dan lyk dit scary nie, en moet dan omdraai. Ek weet dit hele benoeming is relatief, relatief...
  16. E

    New airbrush paint job to GS

    Ek het al vir 'n maand die idee in my kop om my GS 'n nuwe look te gee. Van julle ken seker Brendon Moss van White Line Fever. Ek het 'n advertensie van hom in die Bikers lifestyle gesien, en ek moet se dit lyk impresive. My idee is om hom Pearl White te maak met 'n Padkaart van SA oor wat deur...
  17. E

    Adventure trip - WD style - 2

    Van julle het seker die al gelees. Ek sal die woorde mooi tel, anders weer 'n blok vir 2 weke,  :imaposer: Sacred Forest, houtbosdorp, van mussina af teen die limpopo rivier en so aan. 'n 3 dae trip. Kom by mekaar op 'n woensdag aan en almal vertrek weer huis se kant toe die sondag? Gedagte -...
  18. E

    Panniers for GS(DIY)

    Die pryse van die noodsaaklike ekstra vir die ernstige adventure rider is belaglik.  :o SO, met die regte gereedskap, en kennis van maaitjies, is ek nou besig om my eie te vervaardig. Ek het 'n par fotos van die internet afgetrek en met idees in die kop rondgeskommel, en ek moet se, dit gaan...
  19. E

    BMW F650GS '07

    Heated Grips ABS Iceberg Silver Touring Screen & Dakar Screen 21665km Nuwe Oring ketting en Sprokets ekstra stel sprokkets Handle Guards Bar risers Nuwe voorband, agterband nog 60% oor Oxford Tank/tail bag R55000.00 Ek is opsoek na 'n 1200. Die "GOONS" het groter geword!! 08282998585
  20. E

    Adventure trip (wild dog style)

    Ek sit al 'n paar weke en skommel gedagtes rond. Ek wil my GS vat saam 'n hele paar manne, en die berge in Limpopo in vaar. Slaap waar dit nice lyk(in die berge) en net ry. Hier is soveel paaie deur die berge wat dalk een keer 'n maand 'n voertuig sien, so hoekom nie, dit is veilig, en wat gaan...
Top